Jy praat so mooi.
Jou stemtoon so pragtig.
Jy stap so mooi.
Jou liggaamsbou so pragtig.
Jou hare is soos sagte waaigras as
'n ligte bries, golfies deur dit waai.
Jou oë, so sag, vlyend
soos 'n walvis wat roep.
As ek jou lippe kus, voel ek hoe my
liggaam gaan tot 'n diepe siele rus.
Ek voel jou arms verstrengel.
Jou hart, 'n woeste klop. Ons sweet.
Dit is nie waarna ek soek. Dit is nie waarna
ek kyk. Om by jou te bly, bly my besluit.
Ek het ook die mooi gesien, ontdek. In jou
binneste.Die goudbruin aan die leliewitblom.
Jou gerusstellende glimlag wat die skuheid
onsekerheid van naderkom verswelg.
Ja, in jou boesem vind ek vrede. In
jou boesem vergeet ek die verlede.
Ek is so in jou
jy in my.
Ek is so vulkanies verlief op jou. Bly
tot aan die einde, nét aan jou getrou.
15 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,87
Aantal stemmen: 179
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2226
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
14-01-05 | Kappiemeisie | |
14-01-05 | Soos jy wil | |
06-01-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
10-07-04 | Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is) | |
07-06-04 | LIEFDE OORKANT DIE STRAAT | |
07-06-04 | crux (1) | |
07-06-04 | jongmens speletjies | |
07-06-04 | Maggie Brown | |
07-06-04 | Punt | |
07-06-04 | So is jy my lief |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Tegen liefde is geen kruid gewassen.
Ovidius
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...