As jy so in die laatnaguur
aan die rousnik gaan.
As jy so in die kouenaguur
lê en bewe, beangs voel
so asof die wêreld vir jou
nie meer bestaan.
As jy op jou waternatgehuilde
kussing die hopeloosheid
van voortbestaan in jou
wese voel.
Wanneer jy so alleen
heeltemal alleen
seer
so bitter seer, lê.
Slaap uit jou wese geforseer.
Wanneer die pyn van liefhê
ontnugtering
'n oop gapende wond laat.
Die nag, dag word.
Stokkerig wawydwakker
gehuilde oë
gedagtes 'n hol kubus word.
Roep my.
Skreeu my naam.
Weet dat daar iewers
op hierdie heelal
altyd iemand is
sal wees.
Vir jou.
Jy is nooit alleen.
As die nag aantree
ek jou pyn
onrustigheid
mirre
in my binneste voel,
smeek ek GOD om kalmte
oor jou te giet.
Jou pad vorentoe
fluweelsag te maak.
Tonne rose wat aan
jou 'n nuwe lewe bied.
17 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,33
Aantal stemmen: 178
Daler: -0,03
Aantal hits: 2325
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
16-01-05 | Sing vir my | |
16-01-05 | Klompedraer | |
15-01-05 | Minnewals | |
14-01-05 | Kappiemeisie | |
14-01-05 | Soos jy wil | |
06-01-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
10-07-04 | Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is) | |
07-06-04 | LIEFDE OORKANT DIE STRAAT | |
07-06-04 | crux (1) | |
07-06-04 | jongmens speletjies | |
07-06-04 | Maggie Brown | |
07-06-04 | Punt | |
07-06-04 | So is jy my lief |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Min ik, dan sterf ik, en laat ik het dan bederf ik.
Middeleeuws gedicht
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...