Moenie weggaan

© Floris Brown / ©-John Zwart

Ek wou jou in my gespanne hou.
Ek wou jou naweek wegwees
angstig laat verloop, so in jou
onderbewuste, 'n psigiese vrees.

Ek wou my subtiel op jou dwing.
Jou gedagtegang nie veel vryheid gee
waar branders aan voet klots en sing
moet jy na my terugkeer, aan my toegee.

Jy mag dink dat ek selfsugtig is
jou nie gun 'n heuningson, sand en see
daar waar jy eet, sweet ek oor jou vis.

Dat iemand vir jou iets sou gee om te bring
was maar net om jou te trek, tree vir tree
aan jou te klou, te behou, in ons liefdeskring.

18 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Moenie weggaan

Actuele beoordeling: 5,41
Aantal stemmen: 177
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2906


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra