Liefdesdans van die see

© Floris Brown / ©-John Zwart

Ek dans, jy dans, ons dans,
al dansende, om en om.

Ek sweef, jy sweef, ons sweef,
al swewende, om en om.

Voel jy, hoe ek met jou gaan.
Voel jy, hoe jy met my gaan.

Voel jy hoe ons met ons gaan,
al gaande, om en om.

Voel jy die donkerte van die
nag om ons heen.

Voel jy die punte van sterre
ons skouers raak.

Voel jy die sandkorrels onder
ons voete, gly, gly tussen ons tone.

Die nat van die see ons
bobene speel - speel raak.

Voel jy hoe jou kleefnat witlotusrok
my verswelg, met my gaan, wyl ons dans.

Ons vuurtjie op die strand is nou in gloei.
Ons tentjie lê platgestoot deur 'n speelse wind.

Ons moet gaan.

Sien jy die huil in die maan.
Voel jy die trane van die vlokwolk.

Hoor jy die gekap van spykers
aan die vloekhout.

Aan alles moet 'n einde kom.

Laat ons gaan, waarom die kyk,
so verleë ?

Môre is daar weer hope tyd,
vir ons liefdesdans in die see.

18 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Liefdesdans van die see

Actuele beoordeling: 5,39
Aantal stemmen: 198
Stijger: +0,02
Aantal hits: 2460


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra