So is jy my lief

© Floris Brown / ©-John Zwart

Soos haarsny 'n nuwigheid na vore bring.
Die snoei van die wingerd, voor die lente kom.
Nuwe gesiggies, voor die opkoms van die son.
Die rietsanger uit vollebors vir ons van liefde sing.

Soos wakkerskrik vir ons 'n nuwe dag inlei.
Sneeumanne ons vertel van die winterglorie.
Ons luister na die geselsstorie van die loerie,
waar vet karakoelskape onder Kareebome wei.

Soos die lotus oopgaan onder die sliwermaan.
Die reënboogskadu van die Niagra - waterval,
waar die rooipootvalk op triestige wind gaan.
4 Julie - feeste in Amerika afskop met 'n knal.

Só is jy my lief, as ons saans gaan skapies jag.
Só is jy my lief, met jou klokhelder, skaterlag.

7 juni 2004

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: So is jy my lief

Actuele beoordeling: 5,55
Aantal stemmen: 210
Stijger: +0,01
Aantal hits: 3788


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra