Hoekom vou ek inmekaar
elke keer as ek jou sien
hoekom word my liggaam jellie
as jy my koffie of tee bedien ?
Hoekom straal my gesig liefde
elke keer as ons oë ontmoet
hoekom gaan my bolip aan die bewe
met elk wegstap groet ?
Hoekom sweet my liggaam
elke keer as ons vingers raak
hoekom gaan my asem aan die hyg
as ek die soet op jou lippe smaak ?
Alles is onbeskryflik mooi tussen jou en my
terwyl ons aanskou hoe ons liefdesroos gedy.
21 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,59
Aantal stemmen: 186
Aantal hits: 2241
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
19-01-05 | Tulp | |
19-01-05 | Klank van die byl | |
18-01-05 | Liefdesdans van die see | |
18-01-05 | Dankie vir iemand soos jy | |
18-01-05 | Moenie weggaan | |
18-01-05 | ’n Bruilof vir jou en my | |
17-01-05 | As hartseer huil | |
16-01-05 | Sing vir my | |
16-01-05 | Klompedraer | |
15-01-05 | Minnewals | |
14-01-05 | Kappiemeisie | |
14-01-05 | Soos jy wil | |
06-01-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
10-07-04 | Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is) | |
07-06-04 | LIEFDE OORKANT DIE STRAAT | |
07-06-04 | crux (1) | |
07-06-04 | jongmens speletjies | |
07-06-04 | Maggie Brown | |
07-06-04 | Punt | |
07-06-04 | So is jy my lief |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Alleen van de liefde kan men niet leven.
Oud-hollands spreekwoord
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...