Die een in ons

© Floris Brown / ©-John Zwart

Hoor jy my gefluister in die ritsel van die blaar
hoor jy my gesuis in die riet as die wind waai
hoor jy my saggies geroep oral waar jy loop
voel jy my hitte rondom jou in die bad of stort
ruik jy my in die klere wat jy dra
proe jy my in die kos wat jy eet
hoor jy my asemhaal as jy saans gaan slaap
sien jy my waar ek nie is nie
voel jy my spook, hoe ek jou gevange hou
sien jy my snags oral in jou drome
as jy wakker skrik, is ek daar
voel jy my deur jou siel beweeg
ons is een, ons het niks om te versteek
ek sien geen rede waarom ons moet breek.

21 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Die een in ons

Actuele beoordeling: 5,61
Aantal stemmen: 175
Aantal hits: 2429


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra