Astrantheid van die liefde

© Floris Brown / ©-John Zwart

Hoe meer jy my van jou wegstoot
hoe nader beweeg ons harte.

Hoe meer jy vra om weg te bly
hoe meer verstrengel ons vingers.

Hoe meer jy vra om nie te bel
is soggens vieruur op die foon 'n hel.

Hoe meer jy vra om nie blomme te stuur
is die bode daar met 'n aldag angelier.

Hoe meer jy vra om nie aan jou te dink
stuur ek jou 'n diamant wat skitter, blink.

Hoe meer jy vra om nie na jou te roep
kry jy steeds geheime briefies op jou stoep.

As jy in die rusteloosheid van die nag omrol
is my gesig in joue, met soveel liefde, hondsdol.

21 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Astrantheid van die liefde

Actuele beoordeling: 5,55
Aantal stemmen: 185
Daler: -0,03
Aantal hits: 2021


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra