Sal jy

© Floris Brown / ©-John Zwart

Sal jy my toelaat
om jou te bederf.

Sal jy my toelaat
om jou vir ure te aanskou.

Sal jy my toelaat
om beskermend oor jou te wees.

Sal jy my toelaat
om met jou te asem.

Sal jy my toelaat
om op jou ritme te ry.

Sal jy my vingers toelaat
om jou liggies te streel.

Droom ek, of is ek maar net besig
om my al hierdie dinge te verbeel ?

21 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Sal jy

Actuele beoordeling: 5,39
Aantal stemmen: 195
Aantal hits: 2165


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra