As ek so in die stilte van jou oë
my silhoeët in jou pupille gadeslaan.
As ek so die ek van my wese
agter jou oë se vensters sien lag.
As ek so in die stilte van ons kalmte
my stem uit jou mond hoor praat.
As ek so in die stilte van ons wese
my in jou daaglikse liggaamsloop sien stap
wonder ek vir hoe lank dit gaan duur.
Ons beide, is bioritmies nooit dieselfde.
Hormoonvlakke is 'n wegstoot, nadertrek
wat baie dae ons liefdespassies versuur.
As die storms kom, om ons onder te kry
wens jy nie ook om vir altyd by my te bly ?
21 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,74
Aantal stemmen: 183
Stijger: +0,02
Aantal hits: 3233
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
19-01-05 | Tulp | |
19-01-05 | Klank van die byl | |
18-01-05 | Liefdesdans van die see | |
18-01-05 | Dankie vir iemand soos jy | |
18-01-05 | Moenie weggaan | |
18-01-05 | ’n Bruilof vir jou en my | |
17-01-05 | As hartseer huil | |
16-01-05 | Sing vir my | |
16-01-05 | Klompedraer | |
15-01-05 | Minnewals | |
14-01-05 | Kappiemeisie | |
14-01-05 | Soos jy wil | |
06-01-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
10-07-04 | Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is) | |
07-06-04 | LIEFDE OORKANT DIE STRAAT | |
07-06-04 | crux (1) | |
07-06-04 | jongmens speletjies | |
07-06-04 | Maggie Brown | |
07-06-04 | Punt | |
07-06-04 | So is jy my lief |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Wie heeft gezegd dat de liefde blind is? Zij is de enige die scherp ziet: zij ontdekt schoonheden waar anderen niets merken.
- André Frossard
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...