’n Hart vol jubel

© Floris Brown / ©-John Zwart

Vanoggend voel my hart lugtig.
Ek wil met jou gaan stap in
tuine, weg van die stadsgeraas.

Vanoggend is my hart aan jubel.
Ek wil hê ons moet saam luister
na treine wat in die verte blaas.

Speel jou oë saam met my oor
die hemelruim. Laat ons emsosies
uitspoel, soos seebranderskuim.

Vlek jou ore vir elk klein of groot
voëlgeluid, wees saam met vissers
bly, wat juig oor ‘n oorvol skuit.

Vanoggend is my hart in die bloeb
wat blasies maak; hitte wat panele kraak.

21 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: ’n Hart vol jubel

Actuele beoordeling: 5,69
Aantal stemmen: 193
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2503


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra