my hart krimp so weg
in jou pragtige glimlag
die prag van die son
wat deurskyn in jou
lang goudgeel hare
supergom my treë
knoop my woorde
sluit my lippe
terwyl flarde rooigloede
my gesig deurspoel
ek staan gevries
so bitter verleë
vir jou wat so my
hart, my wese woel
21 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,46
Aantal stemmen: 170
Aantal hits: 1735
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
19-01-05 | Tulp | |
19-01-05 | Klank van die byl | |
18-01-05 | Liefdesdans van die see | |
18-01-05 | Dankie vir iemand soos jy | |
18-01-05 | Moenie weggaan | |
18-01-05 | ’n Bruilof vir jou en my | |
17-01-05 | As hartseer huil | |
16-01-05 | Sing vir my | |
16-01-05 | Klompedraer | |
15-01-05 | Minnewals | |
14-01-05 | Kappiemeisie | |
14-01-05 | Soos jy wil | |
06-01-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
10-07-04 | Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is) | |
07-06-04 | LIEFDE OORKANT DIE STRAAT | |
07-06-04 | crux (1) | |
07-06-04 | jongmens speletjies | |
07-06-04 | Maggie Brown | |
07-06-04 | Punt | |
07-06-04 | So is jy my lief |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Liefde en haat van de volkeren zijn niet gegrond op oordelen, maar op herinneringen, vrees en spookbeelden.
- André Maurois
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...