Vir jou

© Floris Brown / ©-John Zwart

toe die nag vieruur word
was my siel in jou onderbewuste
ek kon niks vind waarna ek soek
ek het probeer om jou droom te ry
toe die nag vyfuur word en ek niks kon vind
het ek my siel teruggeroep en verder geslaap
sou jy my vanmôre dus nog aan die slaap vind
of ek miskien nooit weer wakker skrik
onthou dan tog my laaste gedagte voor my sterwensuur
was aan jou
was in jou
slegs aan jou getrou

21 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Vir jou

Actuele beoordeling: 5,31
Aantal stemmen: 152
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2940


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra