Maggie Brown

© Floris Brown / ©-John Zwart

van hawe tot stad tot Graaffwater
my brein gebrei stap vir trap hoër
blokkiesbou kon nie wag vir later
aanhou, al voel ek hoe traag en goor
aan hand rokspant moes ek klou
oor dansvloer bus of Tarka heuwels
met snot skurwe wang legkaart bou
as ons verjaar wag daar nuwe stewels
wie kon 'n hart beter steel
as tiekies uit doeksag Kerspoeding
skuins deur 'n vol mondhoek peul
ons op Kersdag vir haar liefde sing
wat het jou dan tog so spesiaal gemaak, so selfvoldaan
dat ek nog in my drome huil, wakkerskrik met 'n traan ?

26 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Maggie Brown

Actuele beoordeling: 5,50
Aantal stemmen: 192
Aantal hits: 1815


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
21-01-05 Stilfiguur
21-01-05 Droom jy soms van my
21-01-05 Vir jou
21-01-05 Gee my jou hart
21-01-05 Jou liefde is…
21-01-05 Statiese oomblik
21-01-05 ’n Hart vol jubel
21-01-05 Ken ek jou?
21-01-05 Geraamtes
21-01-05 Geen groter liefde
21-01-05 Hoe mooi die liefde
21-01-05 Ons
21-01-05 Sal jy
21-01-05 Astrantheid van die liefde
21-01-05 Die een in ons
21-01-05 Hoekom
21-01-05 Stuitig
21-01-05 Oscar
21-01-05 Passie
19-01-05 Tulp
19-01-05 Klank van die byl
18-01-05 Liefdesdans van die see
18-01-05 Dankie vir iemand soos jy
18-01-05 Moenie weggaan
18-01-05 ’n Bruilof vir jou en my

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra