weemoed in die wind

© Floris Brown / ©-John Zwart

weemoed in die wind wek hartseer in my hart
donker in die wolk ontketen van vooraf my smart
en hier in die hoek van my oog
blink 'n druppel goud
wind en wolk nou saam verswelg
in een massa rotsreën
dit breek in my, vreet in my
sy warm ronde haelstene
en hier uit die hoek van my oog
lê sy ewebeeld, goud
hoog, in die hoogste hemele
praat die wind aanhoudend bly
die wolke suutjies aan verdwyn
met 'n son wat skyn en skyn
en voor my lewensgroot oop
hardloop ons ewebeeld, goud
maar ook soos baie ander vlesies goud
het ook haar blaartjies hul glans verloor
sy ontkenning en lange wegbly
het op ons gesigte vaal strepe gelaat
ken hy dan nie ons honger, smag, lyding en verlange
as hy maar tog net sal kom, tot nou toe ... nog nie

28 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: weemoed in die wind

Actuele beoordeling: 5,53
Aantal stemmen: 203
Aantal hits: 2401


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel
27-01-05 Jesse
27-01-05 bitter kelkie
27-01-05 ag wat
27-01-05 jongmens speletjies
26-01-05 Maggie Brown
21-01-05 Stilfiguur
21-01-05 Droom jy soms van my
21-01-05 Vir jou
21-01-05 Gee my jou hart
21-01-05 Jou liefde is…
21-01-05 Statiese oomblik
21-01-05 ’n Hart vol jubel
21-01-05 Ken ek jou?
21-01-05 Geraamtes
21-01-05 Geen groter liefde
21-01-05 Hoe mooi die liefde
21-01-05 Ons
21-01-05 Sal jy
21-01-05 Astrantheid van die liefde
21-01-05 Die een in ons
21-01-05 Hoekom
21-01-05 Stuitig
21-01-05 Oscar

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra