ek het gister, in die stilte van jou dag
gesoek na die dinge wat eens myne was
toe ek dit nie vind, het ek sy skim
in die glinster van jou oë sien lag
ek het vandag, in die kalmte van jou hand
getas na die liefde wat eens myne was
toe ek dit nie vind, het ek sy skim
in die groewe van jou palm sien tas
ek is so naak
so blank in jou
31 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,62
Aantal stemmen: 219
Aantal hits: 2390
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug | |
28-01-05 | kleine harte dief | |
28-01-05 | weemoed in die wind | |
27-01-05 | simora | |
27-01-05 | dubbelspel | |
27-01-05 | Jesse | |
27-01-05 | bitter kelkie | |
27-01-05 | ag wat | |
27-01-05 | jongmens speletjies | |
26-01-05 | Maggie Brown | |
21-01-05 | Stilfiguur | |
21-01-05 | Droom jy soms van my | |
21-01-05 | Vir jou | |
21-01-05 | Gee my jou hart | |
21-01-05 | Jou liefde is… | |
21-01-05 | Statiese oomblik | |
21-01-05 | ’n Hart vol jubel | |
21-01-05 | Ken ek jou? | |
21-01-05 | Geraamtes | |
21-01-05 | Geen groter liefde | |
21-01-05 | Hoe mooi die liefde | |
21-01-05 | Ons | |
21-01-05 | Sal jy | |
21-01-05 | Astrantheid van die liefde |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Wat verwoest vriendschap en liefde? Hebzucht bij prominenten, arrogantie bij wetenschappers, schaamteloosheid bij vrouwen en onwaarachtigheid bij mannen.
- B. Desjoemhur
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...