ek het ‘n boek gevind waaruit ek en jy kon lees
sou my boek, jou boek, ons kon meedeel
die dinge waarna ons soek ?
jou bladsy twee en drie is nie my nege en tien
net voor die slot paragraaf, die heftige twis
jou middel bladsy was nie my voorlaaste blad
en aan die einde, die bitter stryd
watter rigting sal jy, ek kies ?
of sal ons van nuuts af lees
in die bitterboek die slaggate probeer vermy
en ons sodoende, ons bitterboek
verander in ‘n heuningkoek ?
31 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,52
Aantal stemmen: 207
Aantal hits: 2243
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug | |
28-01-05 | kleine harte dief | |
28-01-05 | weemoed in die wind | |
27-01-05 | simora | |
27-01-05 | dubbelspel | |
27-01-05 | Jesse | |
27-01-05 | bitter kelkie | |
27-01-05 | ag wat | |
27-01-05 | jongmens speletjies | |
26-01-05 | Maggie Brown | |
21-01-05 | Stilfiguur | |
21-01-05 | Droom jy soms van my | |
21-01-05 | Vir jou | |
21-01-05 | Gee my jou hart | |
21-01-05 | Jou liefde is… | |
21-01-05 | Statiese oomblik | |
21-01-05 | ’n Hart vol jubel | |
21-01-05 | Ken ek jou? | |
21-01-05 | Geraamtes | |
21-01-05 | Geen groter liefde | |
21-01-05 | Hoe mooi die liefde | |
21-01-05 | Ons | |
21-01-05 | Sal jy | |
21-01-05 | Astrantheid van die liefde |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
En 'k huilde en huilde, tot mijn moeder kwam, En me aaide en kuste en me in haar armen nam, En 'k gaf, gelukkig, haar liefste naam.-
J.A. der Mouw
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...