ek het haar in die huis sien dwaal
die kind, die moeder, my dogter
ek het haar in die huis sien werk
getrou, die moeder, my dogter
in haar, haar moeder wat gee en gee
klokslag die blomme op die graf
en gister toe ek dwaal op winde
met Miemie en ek allenig sit, prewel
kon ek haar arms om my voel
sy my bewusmaak :
“ Pappie, ek is nog hier, praat met my ”
dankie vir hierdie stukkie Godgegewe goud
mag dit nooit verdwyn of wegsmelt
31 januari 2005
Actuele beoordeling: 5,47
Aantal stemmen: 212
Aantal hits: 2740
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug | |
28-01-05 | kleine harte dief | |
28-01-05 | weemoed in die wind | |
27-01-05 | simora | |
27-01-05 | dubbelspel | |
27-01-05 | Jesse | |
27-01-05 | bitter kelkie | |
27-01-05 | ag wat | |
27-01-05 | jongmens speletjies | |
26-01-05 | Maggie Brown | |
21-01-05 | Stilfiguur | |
21-01-05 | Droom jy soms van my | |
21-01-05 | Vir jou | |
21-01-05 | Gee my jou hart | |
21-01-05 | Jou liefde is… | |
21-01-05 | Statiese oomblik | |
21-01-05 | ’n Hart vol jubel | |
21-01-05 | Ken ek jou? | |
21-01-05 | Geraamtes | |
21-01-05 | Geen groter liefde | |
21-01-05 | Hoe mooi die liefde | |
21-01-05 | Ons | |
21-01-05 | Sal jy | |
21-01-05 | Astrantheid van die liefde |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Is liefde niet een pasgemaakt gedicht, En dat voorbij het zien?
Robert Anker
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...