(Adviesstuk 1: Dit werk goed om in ‘n bewegende kar te praat in tye van interne oorlog, saamwees, bekentenisse uitruil; waardesisteem-aanpassings te maak, en as dit dan werklik moet; te confess wat jy nie geweet het jy kan confess nie!
Beide partye kan op die pad konsentreer terwyl inligting geruil word, en die veranderende omgewing buitekant help met variasie van die gemoestemmings).
Buiten die bo-gemelde, kan die passiewe party die bestuurder beskuldig van roekeloosheid, sonder dat dit direk gekoppel is aan die besprekings- onderwerp.
En; die menslike oog het nie ruitveërs nie, dus kan slegs die een party hardop huil, snik en snot afvee).
daar was streepplooitjies oor jou wange
toe jy vir my vra: ‘wat het dit aan ons gedoen?’
en ek so stom aan my sigaret sit en suig;
die blou uitblaas-
word ‘n industriële gebied; dik rook wat hang
oor Sasolburg;
dikwels so dig; dat die pad gevaarlik verdamp-
(as ons ry);
om Bloemfontein- verby Tafelberg; soek parkering langs die Hillbrow-toring
drink water in Victoria-Wes
en ure later; trek jy die handbriek vas;
op die maan.
(Hennie Swart)
Desember 2004
2 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,45
Aantal stemmen: 229
Daler: -0,01
Aantal hits: 2321
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie | |
31-01-05 | Mamsie | |
31-01-05 | roos | |
31-01-05 | stukkie goud | |
31-01-05 | misleef | |
31-01-05 | bitterboek | |
31-01-05 | knelpunt | |
31-01-05 | so naak | |
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug | |
28-01-05 | kleine harte dief | |
28-01-05 | weemoed in die wind | |
27-01-05 | simora | |
27-01-05 | dubbelspel | |
27-01-05 | Jesse | |
27-01-05 | bitter kelkie | |
27-01-05 | ag wat | |
27-01-05 | jongmens speletjies | |
26-01-05 | Maggie Brown | |
21-01-05 | Stilfiguur | |
21-01-05 | Droom jy soms van my | |
21-01-05 | Vir jou | |
21-01-05 | Gee my jou hart | |
21-01-05 | Jou liefde is… |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Zoek nooit iemand op in het ziekenhuis van wie u niet echt houdt.
Renate Rubenstein
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...