langs die roos ‘n sneespapier
ek voel vuil, vuil vir venyn
waarmee dit gewerp was
tog het die roos stil bly lê
dit wat om haar uitgestraal het, was goed
die sneespapier was woelig
want dit wat om hom uitgestraal het, was sleg
met die eerste windwaai was hy weg
die dorings van die roos het haar geanker
almal in die verbyloop was verheug
oor die skoonheid van haar rooi
sy verheug oor die glimlag
wat sy kon laat ontdooi
dankie vir ‘n roos soos jy
4 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,48
Aantal stemmen: 249
Aantal hits: 3600
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
02-02-05 | Vergifnis | |
02-02-05 | Parkering | |
02-02-05 | isgelykaan | |
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie | |
31-01-05 | Mamsie | |
31-01-05 | roos | |
31-01-05 | stukkie goud | |
31-01-05 | misleef | |
31-01-05 | bitterboek | |
31-01-05 | knelpunt | |
31-01-05 | so naak | |
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug | |
28-01-05 | kleine harte dief | |
28-01-05 | weemoed in die wind | |
27-01-05 | simora | |
27-01-05 | dubbelspel | |
27-01-05 | Jesse | |
27-01-05 | bitter kelkie | |
27-01-05 | ag wat | |
27-01-05 | jongmens speletjies | |
26-01-05 | Maggie Brown | |
21-01-05 | Stilfiguur | |
21-01-05 | Droom jy soms van my |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Zonder Ceres en Bacchus lijdt Venus kou.
Terentius
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...