Gatiepie van die Bo-Kaap

© Floris Brown / ©-John Zwart

in die Bo-Kaap
waar dit nat is
in die Bo-Kaap
waar dit reën
woon Gatiepie Snoek Hermanus
met sy krom-hout-hoepelbeen
vir almal in die buurt
is Gatiepie ‘n groot plesier
as hy dopskink met elk volmaan
tot die laaste man dronk neerslaan
van die traan in sy hart ken hul nie

na elk volmaan se skyn
sien jy hom verdwyn
na Katrientjie wat wag
vir haar blom op haar graf

“ Katrientjie jy sien die verlange is groot
die lewe vreet en vreet my krom houte been
baie nagte wens ek, ek is siek, sommer dood
maar besef dan ek sondig sonder God se seën ”

dit brom en ween in die Roelandstraat
want Gatiepie Snoek van die Bo-Kaap
Gatiepie Hermanus wat was almal se maat
het ook nou sy asem vergete geslaap

saans as ek die soutstank uit my krotjie sluit
kom ou Gatiepie met Katrientjie aan sy sy
tik-tak, met die onheilmistige boot gefluit
hier voor my venstertjie, stilswyend verby

17 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Gatiepie van die Bo-Kaap

Actuele beoordeling: 5,59
Aantal stemmen: 207
Daler: -0,03
Aantal hits: 2736


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie
31-01-05 Mamsie
31-01-05 roos
31-01-05 stukkie goud
31-01-05 misleef
31-01-05 bitterboek
31-01-05 knelpunt
31-01-05 so naak
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug
28-01-05 kleine harte dief
28-01-05 weemoed in die wind
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra