DIE BEELD VAN MY PRINSES

Leon Fick

Die beeld van my prinses

Die koningin van my drome

Is so lewendig soos lewe

Is so vars in my geheue

Ek proe haar soetigheid

Soos heuning op my tong

En ek verlang na haar asem

Dis deel van my eie long

Want deel van my gees

Was sy nog altyd gewees

En ek word so droewig bang

As ek so eindeloos verlang



Ek smag so na haar kus

Wat my eensaamheid sus

Haar hande wat my streel

Wat my hart doelbewus steel

En veilig knus behoed

Teen enige gefeinsde groet

Sy borrel en bruis

Teen die winde wat suis

Haar hare onstuimig

Soos 'n storm ter see

En dan saggies soos die aandwind

Sal haar hand myne vind



In elke oog wat verbygaan

Se siel sal ek soek

Elke woord wat gespreek word

Staan in my hart se boek

Die geur van roos in volle blom

Bekoor alle sinne en maak weemoed stom

Die jubel en juig wat van liefde getuig

Weerklink in aanbidding waar ek my neerbuig

Elke drif elke drang wat so uiters verlang

Weier om te glo en is eintlik so bang

Dat dit dalk net 'n droom is

En dat ek ....... alleen is ........

17 februari 2005

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: DIE BEELD VAN MY PRINSES

Actuele beoordeling: 5,68
Aantal stemmen: 197
Stijger: +0,02
Aantal hits: 3720


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie
31-01-05 Mamsie
31-01-05 roos
31-01-05 stukkie goud
31-01-05 misleef
31-01-05 bitterboek
31-01-05 knelpunt
31-01-05 so naak
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug
28-01-05 kleine harte dief
28-01-05 weemoed in die wind
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra