DroomVrou

Leon Fick

Smekend, smagtend kniel ek my neer
Wie sal ooit my drome kan keer
Tussen die kussings van jou hals soek ek meer
Wil ek nie omdraai, keer ek terug weer

Wie se hals is so soet en so sag
Daar waar jou vrugte my gewillig inwag
Verswelg my in drome so sag so sag
Daar waar die liefde as struikrower wag

Kreukel my siel en draai die wiel
Draai my met wiele soos 'n droomlose siel
Druk my en drink my en gee my asiel
Ek wil jou alles wees, jou lewenswiel

Wees vir my die sonneskyn
Verander vir my die lewenspyn
Dan sal ek jou aanbid tot die son gaan kwyn
My diepste, my beste, my lewenswyn

Ek smag na jou, vrou van my droom
Ek smeek na jou sonder skroom
Soos 'n lokomotief wat stoom en stoom
Streef ek na 'n stroompie , rein en skoon

18 februari 2005

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: DroomVrou

Actuele beoordeling: 5,53
Aantal stemmen: 259
Stijger: +0,01
Aantal hits: 3814


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie
31-01-05 Mamsie
31-01-05 roos
31-01-05 stukkie goud
31-01-05 misleef
31-01-05 bitterboek
31-01-05 knelpunt
31-01-05 so naak
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra