Saai vir my 'n saadjie
'n Saadjie van jou siel
'n Saadjie vol van jou
Wat my hart vir ewig sal hou
Spreek met my 'n woordjie
'n Woordjie van jou hart
Die diepste diep van jou as mens
Wat alles vervul in my enigste wens
Ween vir my 'n traantjie
'n Traantjie uit jou hart
Dat ek kan proe, die sout van jou
Sodat ek kan weet, hoekom ons saam moet bou
Lag vir my 'n laggie
Die venster van jou gees
Sodat ek verdrink in jou oë
En nooit, nooit nie weer glo
Kyk in my oë en gee vir my
Alles wat jy is, wees absoluut naak
Dan lê ek my hart aan jou voete neer
Dis joune my lief, ek smag na niks meer
18 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,36
Aantal stemmen: 274
Daler: -0,02
Aantal hits: 5524
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos | |
04-02-05 | stukkie goud | |
04-02-05 | misleef | |
02-02-05 | Vergifnis | |
02-02-05 | Parkering | |
02-02-05 | isgelykaan | |
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie | |
31-01-05 | Mamsie | |
31-01-05 | roos | |
31-01-05 | stukkie goud | |
31-01-05 | misleef | |
31-01-05 | bitterboek | |
31-01-05 | knelpunt | |
31-01-05 | so naak | |
28-01-05 | tweede vuur | |
28-01-05 | die koue rug |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Er zijn ogenblikken in de liefde waarop het onmogelijk is te weten of men oprecht is of niet.
Etienne Rey
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...