die ylwind het saggies teen my wang kom huil
vertel van jou
wat my vir die wêreld daarbuite verruil
kon hy aanvoel die honger in my liefde
die verlange na jou, iewers daarbuite ?
my stoep is koud, my voet nat
in my hart dwaal jou gees onstuimig bonsend rond
as ek tog net die konflik betyds kon wegsoen
die kras in woorde was tog nie ‘n affront
waarom is jy nog nie terug,
so asof jy sal
die kriekies daarbuite is nou skielik stil
in stilte skyn die sterre voort
in stilte skuif ek my rubbermatras
op branders wat my sus
op soek na jou
iewers daarbuite
op ‘n ylwind
19 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,15
Aantal stemmen: 188
Aantal hits: 2586
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos | |
04-02-05 | stukkie goud | |
04-02-05 | misleef | |
02-02-05 | Vergifnis | |
02-02-05 | Parkering | |
02-02-05 | isgelykaan | |
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie | |
31-01-05 | Mamsie | |
31-01-05 | roos | |
31-01-05 | stukkie goud | |
31-01-05 | misleef | |
31-01-05 | bitterboek |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Ga nu maar liggen liefste in de tuin de lege plekken in het hoge gras, ik heb altijd gewild dat ik dat was, een lege plek voor iemand, om te blijven.
Rutger Kopland
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...