hier sit ek in die duister
nakend vuil op ‘n rots
waar ‘n siek see, vuil skuim
voor my aangesig kom kots
ou grote,
is daar ‘n storie wat jy my wil bring
deur stink bamboes, stukke liggaam en afvalroes,
of sal die seemeeu
die storie vir my beter bring
ek is klaar gekots gebelgd verinneweer
my oë hart en mond is koud
moeg van staar en proes
alleen op ‘n boot het ek haar sien vaar
agter die laaste horison ‘n spikkel klein
as jy dalk eendag weer sou kots
ek miskien weer op hierdie rots sit
bring haar liggaam vir my, vir ons
sodat ook my mistroostige siel kan rus
19 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,59
Aantal stemmen: 181
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2877
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos | |
04-02-05 | stukkie goud | |
04-02-05 | misleef | |
02-02-05 | Vergifnis | |
02-02-05 | Parkering | |
02-02-05 | isgelykaan | |
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie | |
31-01-05 | Mamsie | |
31-01-05 | roos | |
31-01-05 | stukkie goud | |
31-01-05 | misleef | |
31-01-05 | bitterboek |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Een vrouw kan haar liefde veertig jaar lang verbergen, maar haar haat en afkeer minder dan een dag.
Arabisch spreekwoord
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...