onthou jy die eerste seer van ons liefde
toe die nag vir jou dag word
en die slaap ver van hier
onthou jy die eerste trane van ons liefde
toe die liefde verander in furie1
en jy die suburbs flaneer2 ?
onthou jy die eerste pyn van ons liefde
toe jy teen jou opponent fulmineer3
en jy soos ‘n defaitis4 die aftog blaas ?
nou is dit anders : jy, ek ken die seer
‘n tweede seer sal ons beter kan hanteer
ons kon deur die drif heelhuids kom
die floers5 van digte mis oor ons liefde
die het verdwyn: so ook die seer en pyn
1 heftige woede;
2 doelloos rondslenter;
3 heftig uitvaar;
4 iemand wat nie verder wil veg nie; omdat hy/sy ‘n neerlaag verwag/lamsak;
5 iets wat bedek
25 februari 2005
Actuele beoordeling: 5,67
Aantal stemmen: 213
Aantal hits: 3539
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos | |
04-02-05 | stukkie goud | |
04-02-05 | misleef | |
02-02-05 | Vergifnis | |
02-02-05 | Parkering | |
02-02-05 | isgelykaan | |
31-01-05 | ontrou | |
31-01-05 | adrette1 lyfie |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
De mens, dat wonderwezen dat de liefde kent.
A. Gans
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...