na 'n besoek

© Floris Brown / ©-John Zwart

vir die tyd, het ons beide vir mekaar stil geword
ek het probeer ‘n antwoord vind
en toe ek dit nie kry nie het ek gewonder of jy een het ;
miskien is die saak vir jou meer intens en kan jy dit verklaar

ons skryf nie meer nie

het jou lewe in myne moeg geword,
was of is daar nog woede,
die woede van ‘n kind
in jou onderbewuste jeens my

jou pienk trui het vanoggend die sag in my kom sagter maak
‘n mooi skoonheid het jou omstraal ;
ek kon maar net wonder

die kortstondige tydjie bymekaar het baie gedagtes laat
deurflits
ek het agter jou oë gekyk en dieper dinge jeens jou raakgesien

ek kon die impak van jou nabyheid aan my vingers voel
jou kleed was mooi, alles in en rondom jou was mooi
jy, die mooiheid van die oomblik self,
soos ‘n lotus op ‘n oop rivier onder ‘n ryp maan

die statiese oogblits het ‘n vonk tot diep in my hart
ontroer
die blosagtigheid in jou wange het jou glimlag
soos ‘n lente in die sneeu van ons winter laat bot ;

ek wou aanhou praat, tog het ek geweet
die verantwoordelikheid van jou passie sal jou verplig
om terug te gaan na jou werke ;
jou wegstap het my brein beseer en al seerder gelaat,
tot ek jou nie meer kon sien
dankie dat jy gekom het

25 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: na 'n besoek

Actuele beoordeling: 5,83
Aantal stemmen: 207
Stijger: +0,02
Aantal hits: 2761


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra