MY ALLES

© Floris Brown / ©-John Zwart

Vir jou my liewe kindjie, het ek,
weggegee by geboorte.

Vir aanneming, het ek jou weggegee.

In my kinderverstand van slegs agttienjaar
was dit die enigste uitweg, tot jy op twaalf verjaar.

Vir jou my liewe kindjie wil ek nou weer terughê.
Die howe weier botweg.
Ek wil jou agter my rug voel lê.

Nou word die keuse aan jou gelaat.
Jou biologiese ma, wat jy nie ken
of jou aanneem ouers wat jou
nooit in die steek sal laat.

My kindjie, na watter kant die splint ookal val,
my hart, bly aan jou getrou, tot aan die einde
van my trane dal.

25 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: MY ALLES

Actuele beoordeling: 5,37
Aantal stemmen: 196
Stijger: +0,03
Aantal hits: 4398


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra