DRUIPSTERT

© Floris Brown / ©-John Zwart

Ek het vir jou gewag.
Jy het nie gekom nie.
Ek het na jou gesoek.
Jy was nie daar nie.

Ken ek die donkerkant van jou lewe.
Dit waaroor jy en talle ander swyg.

God het, almal se sondes vergewe.
Vertel my van jou see, se gehyg.

Gister het jy die terloopsheid
van my tussenkoms bevestig.

Die tussenkoms van, waar
by wie jou liefde, jou ware
liefde nou eintlik lê.

In my afwesigheid, veraf tjank
weet dat ek nou finaal, vir altyd,
groet en totsiens sê.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: DRUIPSTERT

Actuele beoordeling: 5,66
Aantal stemmen: 222
Aantal hits: 3617


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra