Die kans was my net nooit gegun
om oor jou te huil.
My lewe is afspraak georden.
Dit is 'n vlieg hier, vlieg daar.
Tog moes ek jou begrafnis inskeduleer.
Stralerpadgee vir betyds wees in Dakar.
Gisteraand, toe ek vir die eerste keer
die rustigheid self is, 'n ewebeeld van jou
op TV verskyn, na dertien jaar gelede
se skeiding, het my liggaam, my siel geruk
met flitse van jou, in ons verlede.
Vir die eerste keer kon ek hartverskeurend
oor jou huil, tot my dogter, my kom stil maak
my gedagtes, my wese, terugbring tot die hede.
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,28
Aantal stemmen: 230
Daler: -0,02
Aantal hits: 3546
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
25-02-05 | KLOOF | |
25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
25-02-05 | MY ALLES | |
25-02-05 | EK WEET | |
25-02-05 | na 'n besoek | |
25-02-05 | eerste seer | |
25-02-05 | tyding | |
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Niets ontwaakt gemakkelijker dan sluimerende liefde.
Seneca
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...