Hoor jy die reëndruppel
op kraakvars wingerdblaar, stok.
Ruik jy die reënkruiegeur
buite jou venster, hoenderhok.
My TV sing Phil Collins :
" One more night. "
Voor die spieël op 'n stoel neurie my
vrou saam, op die ritme van die druppel.
Duiwe vlieg voor my venster teen 'n
vaalgryshemel, veraf gedonder.
My TV sing Phil Collins :
"I wish it would rain down."
'n Blits hardloop deur my huis.
Almal gil aan tafel in die kombuis.
Skielik. Alles stil.
Ek dank God vir hierdie opwinding.
Die skrik vir elk blits.
Die groot vermaak.
Die lekkerte om kinders,
met reën groot te maak.
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,33
Aantal stemmen: 233
Stijger: +0,01
Aantal hits: 7117
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
25-02-05 | KLOOF | |
25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
25-02-05 | MY ALLES | |
25-02-05 | EK WEET | |
25-02-05 | na 'n besoek | |
25-02-05 | eerste seer | |
25-02-05 | tyding | |
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Min ik, dan sterf ik, en laat ik het dan bederf ik.
Middeleeuws gedicht
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...