TROKKER

© Floris Brown / ©-John Zwart

Oor Beaufort - Wes, Laingsburg,
Touwsrivier, De Doorns,
hoor ek jou sing soos die
wind deur jou wielspoed waai.

Op my doodstilkussing
drie - uur vanmôre,
hoor ek jou ratte steun.
Jou warmwaterketel wat
met horte stote stoom afblaas.

Ek hoor jou teen die steilte
fluit soos jy nader kom.
Met die afdraai,
jou toeter se geblêr.

Ek sien haar kamerlig
twee kinders
wat opgewonde wag.
Dis pappa, wat huis toe kom.

Jy vertel haar van jou vermoeiende tog.
Johannesburg tot Kaapstad.
Jy moet nou gaan.

Van die hoere langs die pad
sê jy niks.

Ek sien haar in stilte op
haar knieë gaan.

Bid tot God, om jou te bewaar
teen donderstorms of 'n
skielike blits, as jy koers kies,
stoom - stoom
brom - brom
al langs die wilgerlaan
toeterend, wuifend,
uit ons dorpie gaan.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: TROKKER

Actuele beoordeling: 5,62
Aantal stemmen: 236
Aantal hits: 3120


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra