JY IS NET NOOIT DAAR

© Floris Brown / ©-John Zwart

Dis nou vir jare dat my oog jou soek.
Dat ek so skuinsoog agtertoe loer
wyl ek skaakstukke optel van die vloer.
Ek in my gedagtes kwaad word en vloek.

Vir drie dae bly my oog aan die dwaal
waar jou gestalte mag verskyn in die deur
wyl ek die koningin plaas op die regte kleur
my gees rusteloos word, beweeg in die saal

enige tyd, enige oomblik hoop ek jy verskyn
met jou spierwitte rok, glansend mooi
wat die saal sal vul, my gesig, kalkoenrooi.
Nog, steeds is jy nie daar, 'n geesdrif kwyn.

Vandag het ek besluit, is ek met skaak, finaal klaar,
terwyl ek jou jarelange wegbly, gelate aanvaar.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: JY IS NET NOOIT DAAR

Actuele beoordeling: 5,32
Aantal stemmen: 209
Daler: -0,02
Aantal hits: 4814


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra