LIEFDE OORKANT DIE STRAAT

© Floris Brown / ©-John Zwart

Ek is so moeg.
So baie moeg
as ek heeldagdeur koes - koes
agter motors of sinkhok gaan.

Ek sien jou in jul huis.
Paleis,
wetend dat hierdie groot plat voete
nooit jul goue drumpel sal haal.

Ek is so uitgekuier.
Moeg gesoek,
waar my oë dwaal agter hoë
bome, die vlaktes, gerig op jou.

Ek is so geen woorde.
Niks woorde,
as ons liefde wipplank ry
soos 'n aan - en - af skakelaar teen die muur.

Ons weet nie meer of ons kom of gaan
as ons ouers, familie en vriende
nie hierdie mooi roosryp grensliefde
kan of wil begryp, wat nog, verstaan.

Nou is ons tog, ten eindelaas bymekaar, nadat,
daar met die ontugwet gespeel is , kant en klaar.

7 juni 2004

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: LIEFDE OORKANT DIE STRAAT

Actuele beoordeling: 5,76
Aantal stemmen: 200
Stijger: +0,01
Aantal hits: 2094


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra