Die tortel pik - pik in die geellemoen afvalsak
tussen vetgestopte swartsakke agter 'n
swart geverfde traliehek, omring met
waterplasse na verlede nag se
donder woeste wind en stortreën.
Mossies trippel ook nader vir kossies.
'n Vinnige handbeweging laat hul lug vat.
Toe eers sien ek die tortel se maat.
'n Eeu - oue kenteken van tortelduiwe.
Nooit enkel, nooit geskei, altyd saam.
Ek hoor hul gekoer oor vlaktes
in bosse en boomtoppe hoog.
God, as die liefdeskoer van die tortel so ewig is
waarom word die koer in huwelike so gou geblus ?
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,61
Aantal stemmen: 216
Stijger: +0,01
Aantal hits: 5533
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
25-02-05 | KLOOF | |
25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
25-02-05 | MY ALLES | |
25-02-05 | EK WEET | |
25-02-05 | na 'n besoek | |
25-02-05 | eerste seer | |
25-02-05 | tyding | |
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
De liefde ligt altijd voor de hand. Bemin!
- André Breton
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...