’N BLIK OM TE AANSKOU

© Floris Brown / ©-John Zwart

Het jy dit gedoen om haar
seuntjie te beïndruk ?

Het jy dit gedoen
vir al die omstanders daar
of het jy dit gedoen
uit ootmoediging nederigheid
sommer omdat jy, jy is ?

Jy, pragtige, blanke juffroutjie
met jas, bril en mooi glimlag,
jou het ek gesien.

Hoe jy die bruinbergievrou
uit haar vodde,
waar sy op Pardonkafee se stoep
onder nat swart palstieksakke lê,
ophelp, vir 'n minuut of twee
styf teen jou aandruk, omhels.

Die skoon een
die rein een
was jy.

Die vuil een
die slegtereuk een
was sy.

Toe jul harte saam bons,
het julle gehuil.
Die seuntjie ook.

Die impak van jul passie,
dit waaroor dit alles gaan,
kan ons maar net oor gis,
miskien eendag verstaan,
hier waar ek alles
op 'n afstand gadeslaan.

Doen so voort
mooie, liewe witte meisie.

God sal altyd, elke dag
vir jou daar wees,
terwyl jy trots is op jou
kleine witte, goudkruisie.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: ’N BLIK OM TE AANSKOU

Actuele beoordeling: 5,50
Aantal stemmen: 250
Stijger: +0,01
Aantal hits: 4006


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra