KRINGLOOP

© Floris Brown / ©-John Zwart

Die sterkes leef op die swakkes en teer
dit is en bly die wet van die natuur
eeue lank tussen plant mens en dier
om nie die ewewig van die aarde te versteur.

Veral by die dier, bly die sterkste hoogty vier
veral as dit kom by hofmakery en paar
is die doodsgevegwenner vir die wyfie daar
terwyl verloorders leepoog kyk hoe hy plesier.

By die mens is dit anders, agterbaks en onrein
as hul agteraf hul geliefdes verneuk
so maklik laat verloofdes mekaar in die steek
as die lente verander na 'n somber bruin.

Die swakkes bly soos grysganse, vlug sonder hul vis
as jong sterk witstert see - arende wegvlieg met hul dis.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: KRINGLOOP

Actuele beoordeling: 5,14
Aantal stemmen: 206
Aantal hits: 4262


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra