DIE PADDA EN DIE PRINSES

© Floris Brown / ©-John Zwart

'n Pragtige prinses en 'n vuilvod boemelaar
het saam, gestrand geraak op 'n eilandblaar.

Toe dit nag word, het sy koud eenkant gaan sit
geweier om te neem, vis vanuit sy boemelaarsblik.

'n Vuurtjie het hy vir hom, stadig, nederig aangesteek
op sy kussing gaan lê, met gesig na die maanlig bleek.

Toe sy dit nie meer kon vat, die seekoue aan haar lyf,
het sy ongemerk, stil, skelmpies, onder sy vodde ingeskuif.

Met dagbreek het sy vervreemd, weg van hom gaan staan
toe 'n reddingsboot hul oppik, terugneem na 'n stad Pilaan.

Na nege maande in die paleis, het sy 'n seun gebaar.
Op straat bedel die boemelaar voort, honger, so naar.

Nooit is 'n baie lang woord, wat ons liefs nie moet spreek,
sien, veranderde omstandighede laat jou maklik in die steek.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: DIE PADDA EN DIE PRINSES

Actuele beoordeling: 5,68
Aantal stemmen: 200
Daler: -0,03
Aantal hits: 4674


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra