So het ek die broosheid
van ons liefde, vergelyk
met die veselbroosvlerke,
van 'n skoenlapper.
Kleure, fyn verweef wat
in kindgeheue deur veeverhale
sweef. Die vlerkies wou ek
vir jou gee as geskenk, in
poliësterhars, ingesement.
Min het ek geweet dat ons liefde
sommer so skielik, die volgende
dag sou ontbind, soos die wit
swart geel geruite venstertjies van
droë skoenlappervlerkies wat ek
uiters versigtig uit my broeksak
haal, in my hande verkrummel,
skielik weggeruk -
deur 'n onstuimige wind.
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,78
Aantal stemmen: 175
Daler: -0,02
Aantal hits: 7013
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
25-02-05 | KLOOF | |
25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
25-02-05 | MY ALLES | |
25-02-05 | EK WEET | |
25-02-05 | na 'n besoek | |
25-02-05 | eerste seer | |
25-02-05 | tyding | |
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Het is de liefde die we niet begrijpen.
Bart Moeyaert
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...