Bo die gedreun van motors.
Bo die dorpsgeraas, het
ek jou oorkant die straat
my naam hoor roep.
Ek was só onseker of
dit wérklik jy is. Jou
stem na soveel leë jare
laat my oë angstig soek.
Versteend staar ons in
soveel ongeloof na mekaar.
Ons glimlag verswelg alle beweging
soos ons haas oor die straat.
In ons woeste, harstogtelike omhelsing,
fluister jy : “ Ek het geroep, om te groet. ”
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,23
Aantal stemmen: 165
Aantal hits: 3802
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
25-02-05 | KLOOF | |
25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
25-02-05 | MY ALLES | |
25-02-05 | EK WEET | |
25-02-05 | na 'n besoek | |
25-02-05 | eerste seer | |
25-02-05 | tyding | |
19-02-05 | eerste seer | |
19-02-05 | tyding | |
19-02-05 | as die seemeeu huil | |
19-02-05 | ylwind | |
19-02-05 | oë | |
18-02-05 | LiefdeStryd | |
18-02-05 | Hartewens | |
18-02-05 | DroomVrou | |
18-02-05 | WAAR IS JY? | |
17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
17-02-05 | crux1 | |
17-02-05 | waarom huil my liefste | |
17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
16-02-05 | ontrou | |
16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
16-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | Mamsie | |
04-02-05 | roos |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Vlam in mij laai weer op; hart in mij, heb geduld, verdubbel het vertrouwen - vogel in mij, laat zich opnieuw ontvouwen.
H. Marsman
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...