In die liefde van 'n gedig

© Floris Brown / ©-John Zwart

© Floris Abraham Brown
action@absamail.co.za

ons kan ook in gedigte, lief wees vir mekaar
sê-goed wat nie altyd goed oor die lippe kom
kan in verhoogde passievolle liefdeswoorde
geskryf word wat net ek en jy verstaan
want hier praat ons uit die dieptekamers
van ons hart waarvan net ons twee weet
van hoe woorde wat ons lees ons harte
onstuimig maak en ons na angstige
liefdesflitse gryp waarop ons nie kan wag
om inmekaar se klimakse verstrengeld te
raak, want slegs ons ken die pyn van liefhê,
die oorweldigende slapelose nagtelike pyn
van sien hoe die dag breek en voëltjies jubel
terwyl ons, in 'n smagting na liefde,roep!!

2 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: In die liefde van 'n gedig

Actuele beoordeling: 5,25
Aantal stemmen: 313
Aantal hits: 7591


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
01-03-05 OP HEIMWEE VAN DIE WIND
01-03-05 SKOOLBROOD
01-03-05 VERPLETTER
01-03-05 SO WREED
01-03-05 Té, SKIELIK
01-03-05 DIE PADDA EN DIE PRINSES
01-03-05 KRINGLOOP
01-03-05 ’N BLIK OM TE AANSKOU
01-03-05 DIE STERKERE VAT
01-03-05 TORTELDUIF
01-03-05 SKELMPIE
01-03-05 JY IS NET NOOIT DAAR
01-03-05 EWIG TROU
01-03-05 JOU GELUK, IS MY GELUK
01-03-05 TROKKER
01-03-05 REëN, REëN, REëN
01-03-05 VASGEVANG
01-03-05 KAMMA
01-03-05 KAN ’N MENS Só LIEFHê ?
01-03-05 UITING
01-03-05 BESLUIT
01-03-05 DRUIPSTERT
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categori�n

Extra