© Floris Abraham Brown
action@absamail.co.za
in die hoogsomer van ons liefde
met minnebriewe en ’n angstigheid
om inmekaar te leef met speelsheid
en ’n gesegde: “Kom in my liefste”
het ons nie geskrik vir huis of oopveld
waar sonneblomme in skaamte hul koppe
wegdraai bó stofgetrap van veetroppe
rustigheid moes ons furioso liefde ontgeld
versigtig het ons van die hoogtes afgetrap
ons vereenselwig met wonders van die natuur
ons liefde steeds mooier as enige landskap
ontwetend dat ook liefde kon deurskuur
lê ons hoogsomerliefde nou in ballingskap
gewinter – die skrif reeds lankal aan die muur
2 maart 2005
Actuele beoordeling: 6,11
Aantal stemmen: 238
Stijger: +0,02
Aantal hits: 10529
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
14-03-06 | Balade vir ´n enkeling | |
14-03-06 | Dis beter so | |
14-03-06 | Gesig van ´n arbeider | |
14-03-06 | Waar sal my krag vandaan kom? | |
14-03-06 | Was ek maar ´n digter... | |
22-02-06 | Zuid-Afrikaans | |
19-10-05 | Ek weet van wat dit is… | |
08-05-05 | Op die droesem van die put | |
25-03-05 | Bulletjies | |
16-03-05 | In die flikkerligte van jou aanloopbaan | |
16-03-05 | In die aanvoeling van jou teenwoordigheid | |
02-03-05 | Kinders van die Jode | |
02-03-05 | Gebroke glas van Auschwitz | |
02-03-05 | Weet die voëls hiervan | |
02-03-05 | Gaskamers | |
02-03-05 | In die doofheid van ons stilte | |
02-03-05 | In die hoë ruising van ons bloed | |
02-03-05 | In die ligsomer van ons liefde | |
02-03-05 | In die sagtheid van ons passie | |
02-03-05 | In die liefde van 'n gedig | |
02-03-05 | In die sweet van jou huid | |
02-03-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
02-03-05 | In die aanvoeling van jou teenwoordigheid | |
02-03-05 | In die sagtheid van jou hart | |
02-03-05 | In die crux van jou skoonheid |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Macht krijgen wij door te weten, maar volmaaktheid schenkt ons slechts de liefde.
Tagore
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...