gee my ’n landingstrook
in jou hart, waar my
liefde kan veilig land
hou jou aanloopbaan se
flikkerligte aan die brand
sodat ek nie nodig het
om ’n onvoorsiene woeste
noodlanding in die donkerte
te maak, in verskuilde sand
lei my in op die kussings
van jou hart en anker ons
liefde vas, op ’n hoë sitplek
sodat my vliegtuig nooit
meer nodig het, om te vertrek
16 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,63
Aantal stemmen: 301
Stijger: +0,01
Aantal hits: 5384
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
02-03-05 | Kinders van die Jode | |
02-03-05 | Gebroke glas van Auschwitz | |
02-03-05 | Weet die voëls hiervan | |
02-03-05 | Gaskamers | |
02-03-05 | In die doofheid van ons stilte | |
02-03-05 | In die hoë ruising van ons bloed | |
02-03-05 | In die ligsomer van ons liefde | |
02-03-05 | In die sagtheid van ons passie | |
02-03-05 | In die liefde van 'n gedig | |
02-03-05 | In die sweet van jou huid | |
02-03-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
02-03-05 | In die aanvoeling van jou teenwoordigheid | |
02-03-05 | In die sagtheid van jou hart | |
02-03-05 | In die crux van jou skoonheid | |
01-03-05 | OP HEIMWEE VAN DIE WIND | |
01-03-05 | SKOOLBROOD | |
01-03-05 | VERPLETTER | |
01-03-05 | SO WREED | |
01-03-05 | Té, SKIELIK | |
01-03-05 | DIE PADDA EN DIE PRINSES | |
01-03-05 | KRINGLOOP | |
01-03-05 | ’N BLIK OM TE AANSKOU | |
01-03-05 | DIE STERKERE VAT | |
01-03-05 | TORTELDUIF | |
01-03-05 | SKELMPIE |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
De liefkozing is slechts dan te verstaan, als men beseft, dat de huid een nieuwe betekenis heeft gekregen binnen de lichtkring van de liefde.
Ton Lemaire
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...