Ek weet van wat dit is
om in ’n huwelik te wees
en nié daar te wees nie
’n afwesigheid van aanraking
’n afwesigheid van liefde
’n afwesigheid van kameradie
’n afwesigheid van ’n gespreksmaat
laat beide in ’n vakuum dwaal
waar nie een van die twee
meer omgee nie
waar nie een van die twee
meer saam dinge doen nie
waar nie een van die twee
mekaar se drome deel nie
opdra in gebed nie
nie ondersteun nie
maar net saamloop - saamloop
wat uitloop
op ’n leegloop - leegloop
en wat dan verder uitloop
op’n finale
wegloop - wegloop…
19 oktober 2005
Actuele beoordeling: 5,47
Aantal stemmen: 734
Stijger: +0,01
Aantal hits: 15951
![]() | Datum | Gedicht |
---|---|---|
08-05-05 | Op die droesem van die put | |
25-03-05 | Bulletjies | |
16-03-05 | In die flikkerligte van jou aanloopbaan | |
16-03-05 | In die aanvoeling van jou teenwoordigheid | |
02-03-05 | Kinders van die Jode | |
02-03-05 | Gebroke glas van Auschwitz | |
02-03-05 | Weet die voëls hiervan | |
02-03-05 | Gaskamers | |
02-03-05 | In die doofheid van ons stilte | |
02-03-05 | In die hoë ruising van ons bloed | |
02-03-05 | In die ligsomer van ons liefde | |
02-03-05 | In die sagtheid van ons passie | |
02-03-05 | In die liefde van 'n gedig | |
02-03-05 | In die sweet van jou huid | |
02-03-05 | In die klimaks van 'n sagte woord | |
02-03-05 | In die aanvoeling van jou teenwoordigheid | |
02-03-05 | In die sagtheid van jou hart | |
02-03-05 | In die crux van jou skoonheid | |
01-03-05 | OP HEIMWEE VAN DIE WIND | |
01-03-05 | SKOOLBROOD | |
01-03-05 | VERPLETTER | |
01-03-05 | SO WREED | |
01-03-05 | Té, SKIELIK | |
01-03-05 | DIE PADDA EN DIE PRINSES | |
01-03-05 | KRINGLOOP |
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Liefde is als mazelen - erger als het op latere leeftijd komt.
Douglas Jerrold
intimacy | ![]() |
|
De sleutel naar wat we niet hadden. | ![]() |
|
Het verre dichtbij. | ![]() |
|
Toegelichte liefde. | ||
Missend hart. | ![]() |
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...